boerderygemeenskappe
Kinders ook slagoffers van oorgrensmisdade wat al groter bedreiging vir VS boerderygemeenskappe se veiligheid word
Vrystaat Landbou (VL), wat meer as 3 500 kommersiƫle landbouers in die Vrystaat verteenwoordig, is baie bekommerd oor die toename in oorgrens-misdade wat in boerderygemeenskappe plaasvind. Plase wat geleƫ is tussen die RSA en die Lesothogrens word veral geteiken. Op 21 Junie 2020 is John Parr van die plaas[...]