plaasmoord

Brutale moorde op ‘n plaas naby Nelspruit word betreur

Mpumalanga Landbou het met groot hartseer kennis geneem van die tragiese dood van twee vredeliewende mense op ‘n plaas naby Nelspruit op Saterdagaand 24 April. Hierdie jongste aanval op plaasbewoners word in die sterkste moontlike terme veroordeel. Ons betuig innige meegevoel met die naasbestaandes van die oorledenes. Na bewering[...]

By Specialist Writer|26th April 2021|Categories: Nuus|Tags: , , , |

VL behaal sukses met plaasmoord protes in Hennenman teen borg vir beskuldigdes

Vrystaat Landbou (VL) het vandag ʼn suksesvolle protes in samewerking met Hennenman Boerevereniging aangeteken teen plaasmoorde. VL het 'n versoekskrif aan die staatsaanklaer oorhandig waarin versoek word dat geen borg aansoek toegestaan mag word vir plaasmoordenaars nie. Meer as 400 mense het vandag in Hennenman bymekaar gekom hiervoor. Die[...]

By Specialist Writer|16th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Vrystaat Landbou verwelkom die spoedige arrestasies van Pieter Hills se plaasmoord

Vrystaat Landbou (VL) verwelkom die spoedige in hegtenis name van die persone betrokke by die moord op die Hennenman-boer, Pieter Hills. Eddie Hills, Pieter se seun is ook tydens die plaasaanval beseer en is na wat verneem word in ‘n ernstige toestand in die Millpark hospitaal oorlede. VL het[...]

By Specialist Writer|10th November 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top