brande

Brande: 339 plase geraak

Vrystaat Landbou (VL) het gister, 27 Oktober 2020, besoek afgelê in die brand geteisterde gebied van die Wes-Vrystaat. Behoeftebepalings word plaaslik uitgevoer en behoort binne enkele dae afgehandel te wees. VL koördineer die groot getal skenkings na die boere in die geaffekteerde gebiede. “Manne, die Here was baie goed[...]

By Specialist Writer|28th October 2020|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top