OSV

SA Ekonomiese herstel hang af van Parlement se stem oor #OSV

Op Dinsdag 7 Desember het die parlement 'n tweederdes (66,7%) stem nodig om die grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding en staatsbewaring oor grond 'n uitdruklike grondwetlike mandaat van die Republiek van Suid-Afrika te maak. Volgens Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), “as hierdie wetsontwerp 'n 66,7%+[...]

By Specialist Writer|6th December 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

TLU SA spreek onkunde oor OSV aan

TLU SA doen ’n beroep op Suid-Afrikaners om 10 medeburgers in te lig oor wat presies Onteiening Sonder Vergoeding (OSV) beteken, die impak daarvan en hoekom dit nie deurgevoer mag word nie. Die OSV veldtog is TLU SA se poging om die groot mate van onkunde oor wat die Onteineningswetsontwerp[...]

By Specialist Writer|28th October 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

VL gaan publiek se standpunte ook verteenwoordig oor OSV

Vrystaat Landbou het vandag ʼn brief aan die hoofswepe van verteenwoordigende politieke partye in die parlement gestuur in ʼn poging om elke parlementslid te herinner aan sy belofte en taak om die land en sy mense te dien. Die organisasie beklemtoon dat parlementslede die Onteieningwetsontwerp met deursigtigheid en wysheid[...]

By Specialist Writer|16th March 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Agri SA lig die Amerikaanse regering in oor OSV en plaasveiligheid

Agri SA het spesifieke oplossings vir Suid-Afrikaanse landbou en sal aanhou om met ‘n verskeidenheid internasionale rolspelers te konsulteer ten einde boere se belange te bevorder.  Agri SA is Vrydag 14 Maart 2019 genooi vir ‘n hoëvlak gesprek met John J. Sullivan, adjunk-sekretaris van Buitelandse Sake van die VSA. [...]

By Specialist Writer|19th March 2019|Categories: Nuus|Tags: , |

Onteieningswetsontwerp: Groter duidelikheid

Agri SA versoek meer duidelikheid oor die Onteieningswetsontwerp wat pas deur die minister van Openbare Werke vrygestel is. Die nuwe wetsontwerp skep wel ‘n groter mate van duidelikheid rakende onteiening sonder vergoeding (OSV), maar die trefwydte en definisies moet dringend uitgeklaar word. Die Onteieningswetsontwerp staan nie heeltemal los van[...]

By Specialist Writer|21st December 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top