Vitamech
Bewerk jou grond beter met Vitamech en Väderstad
Die eise wat aan die boer gestel word, word al hoe hoër. Hy moet al hoe meer op dieselfde grond produseer om gelyk te breek. Daarom boer saaiboere al hoe meer wetenskaplik. Presisietoerusting het oor die afgelope jare ’n reuse invloed op die bedryf gehad. Elke saadjie, elke kunsmiskorrel,[...]
As koring kon kies: Vitamech se MacDon FD1-bandstropertafel
Dit is enige fatsoenlike koringoes se strewe om met ’n MacDon FD1-bandstropertafel gestroop te word. Die MacDon FD1 Flexdraper volg immers die grondglooiinge getrou na om al die halms netjies af te sny en in gelid, almal met die koppe na dieselfde kant, op die band te plaas wat[...]
Vitamech se MacDon fnuik woeste winde……en red boere se oeste
Woeste winde waai in streke soos die Overberg en dit kan die boer gevoelige skade besorg in hierdie gebiede wat andersins perfek vir die produksie van koring en kanola is. Wanneer die gewasse begin ryp word, kan die wind so met hulle woel dat die korrels uit die are[...]
NAMPO: Vitamech maak dit nog lekkerder vir boere
Min mense kan Vitamech, die staatmakerverskaffer van landbouwerktuie, se standplaas op NAMPO mis, omdat dit so lekker sentraal is. Vitamech se NAMPO-span is elke jaar baie tevrede met die belangstelling in hulle produkte en die voete deur hulle stalletjie. Maar alhoewel Vitamech se werktuie beslis iets vir die oog[...]