planters
VIDEO: Rula Agri wys hulle toerusting by NAMPO 2025
Rula Agri is al 30 jaar in die bedryf. Kyk hoe lyk hulle ingenieursontwerpte toerusting by NAMPO 2025. Loer ook hoe hulle planter lyk en werk. https://youtu.be/bYZwHbc21Gk Rula Agri se planter-reeks https://youtu.be/UlTMCGPb9lw Rula se striptilreeks hou ook baie voordele in: https://youtu.be/-sEcXPVBUEY Rula Agri het die perfekte[...]
VIDEO: Cerealis maak die beste planters beter
Willie gebruik die jongste John Deere-planttoerusting, bekend vir betroubaarheid en die nuutste tegnologie. Tog, met Cerealis Precision Planting, het hy sy plantdoeltreffendheid tot nuwe hoogtes gevoer. Deur Cerealis-stelsels soos vDrive, DeltaForce en FurrowForce by sy planter in te sluit, het Willie werklik die voordele van presisielandbou ontsluit. Cerealis bewys[...]
VIDEO: Monosem deur Carrotech
Op die Mokkens se familieplaas, Lijani, staan die blou, wit en rooi van hulle Monosem-planters al jare lank pragtig uit teen hulle groen lande. Hulle meen die Monosem is ‘n stewige planter vir Suid-Afrikaanse omstandighede; dit is nie ‘n ingewikkelde werktuig wat probleme gee nie en hy is maklik[...]
Valtrac geenbewerking planters jou antwoord tot herlewingslandbou
Alles kos die boer al hoe meer geld – diesel, arbeid, tyd, kunsmis, saad ... Dit beteken dat die boer die meeste waarde uit elke sent moet pers en niks moet vermor nie. Een manier om geld te bespaar en opbrengste te verhoog is geenbewerking, ‘n stelsel waar die[...]
Wesselsbron staak boerdery veiling: Jou kans om plaastoerusting, implemente, skaap en meer op een plek te bekom!
Is jy opsoek na plaastoerusting, implemente of skaap? Wesselsbron se staak boerdery veiling bied dit alles vir jou, onder een dak! Van stropers, planters, trekkers, plaasgereedskap, skaap en meer. As jy opsoek is om jou Dormer of Dohne Merino kudde te vergroot of verbeter is dit nou jou kans.[...]