VIDEO: Rula Agri wys hulle toerusting by NAMPO 2025

Rula vide 1 PAM TN
Rula Agri is al 30 jaar in die bedryf. Kyk hoe lyk hulle ingenieursontwerpte toerusting by NAMPO 2025. Loer ook hoe hulle planter lyk en werk.
Rula Agri se planter-reeks
Rula se striptilreeks hou ook baie voordele in:
Rula Agri het die perfekte masjien vir saadbedvoorbereiding: