Wesselsbron staak boerdery veiling: Jou kans om plaastoerusting, implemente, skaap en meer op een plek te bekom!

Boeboe Louw (3)
Is jy opsoek na plaastoerusting, implemente of skaap? Wesselsbron se staak boerdery veiling bied dit alles vir jou, onder een dak! Van stropers, planters, trekkers, plaasgereedskap, skaap en meer.
As jy opsoek is om jou Dormer of Dohne Merino kudde te vergroot of verbeter is dit nou jou kans. Daar sal sowat 800 diere op veiling wees, genoeg vir enige boer om van te kies en keur!
Moenie hierdie eksklusiewe geleentheid misloop nie.
Dagboek 8 Augustus 2023 om 11:00 vir Wesselsbron staak boerdery veiling te plaas Bloudrift, Wesselsbron.
Op aanbod:
- 506 Dormers
- 297 Dohne Merino’s
- Plaastoerusting
- Implemente

Kliek hier om na die video te kyk op ProagriMedia.
Roete
Vanaf Wesselbron:
Neem die Makwassie-pad (R505) vir 28 kilometer vanaf Wesselbron. Draai regs op die R59 Bothaville-pad. Na 8 kilometer, draai links op die Kommandodrift-pad. Ry 14 km en draai regs in die plaas in.
Vanaf Bothaville:
Ry 47 kilometer op die Hoopstad-pad (R59) vanaf Bothaville. Neem die Kommandodrift-pad na jou regterkant, na 14 km se ry, draai regs in die plaas in.
Navrae:
Louwtjie Bezuidenhout (Eienaar) by +27 82 827 7443
Jan Mostert (Afslaer) by +27 83 306 8408
BKB Kroonstad by +27 56 215 1851
As jy jou veiling wil bemark kontak:
Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com
Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com
