plant

VIDEO: Monosem deur Carrotech

Op die Mokkens se familieplaas, Lijani, staan die blou, wit en rooi van hulle Monosem-planters al jare lank pragtig uit teen hulle groen lande. Hulle meen die Monosem is ‘n stewige planter vir Suid-Afrikaanse omstandighede; dit is nie ‘n ingewikkelde werktuig wat probleme gee nie en hy is maklik[...]

By Specialist Writer|7th November 2024|Categories: Videos|Tags: , , , |

VIDEO: Kynoch innovasie vir die boer

Kynoch help jou om verbeterde doeltreffendheid deur innovasie te bereik. Innoverende plantvoedingsoplossings, presisie plant oplossings en agronomiese advies is van die min dinge waarmee Kynoch die boer help om die beste grondgewas potensiaal te haal. Vir meer inligting, besoek die Kynoch webtuiste by https://www.kynoch.co.za/.   https://youtu.be/fRuyU_SeC9g  

By Specialist Writer|13th July 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , , |
0
Go to Top