Ripper Tillage
Ripper Tillage lewer erfenis van landbou-innovasie in die Vrystaat
Gevestig in die goudvelde van die Vrystaat, staan Ripper Tillage al 12 jaar lank boere by regdeur die bewerkings-, saai- en stroopseisoen. Wat as ’n familie-onderneming begin het in 1982, het gegroei tot ’n landbou-ingenieursfirma wat oor twee generasies strek, met ’n derde generasie wat reeds in opleiding is.[...]
Maak seker alles verloop vlot, van plant- tot stroopseisoen | Ripper Tillage
Ripper Tillage se hoofdoel is vogtigheidsbewaring en voorafbewerking, so sê Werner Lubbe. Hy noem dat dit belangrik is om so vroeg en so veel as moontlik jou landerye skoon te kry, en vogtigheidsbewaring gaan daaroor om die vog terug in die grond te sit. Ripper Tillage spesialiseer in hierdie[...]
Ripper Tillage se toerusting gee jou die perfekte saadbed
Om jou grond te bewerk na strooptyd en voor planttyd is baie belangrik en sorg vir ‘n goeie oes. “Ripper Tillage spesialiseer in grond- en saadbedvoorbereiding asook vogtigheidsbewaring. Voor plant, tydens plant en na plant is Ripper Tillage die antwoord,” sê Werner Lubbe, bestuurder van presisieboerdery vir Ripper Tillage.[...]
Raakvatter-vrou van Ripper Tillage Equipment het grond en landbou lief
“Jou drome werk nie as jy dit nie tot uitvoer bring nie,” glimlag Christine Bouwer, besturende direkteur van Ripper Tillage Equipment. Sy werk reeds jare in landbou, ՚n bedryf wat sy van kindsbeen af reeds liefgehad het, maar eers heelwat later betree het. “Ek het op ՚n plaas grootgeword[...]
Ripper Tillage
In 1984, Chris Botha, started his engineering workshop on Graspan Farm, Hennenman Free State, while still farming. He was the third generation farming on Graspan. With his Technical and Mechanical background combined with farming, his Engineering Company grew every year. He build up his business and under the name[...]