vroueboer Corrie Bennett
Man of vrou, elke boer is uniek en spesiaal
“Ek het nie besluit om te boer nie,” lag Franelyn Hoffman, beter bekend as Lollie. “Ek het grootgeword op trekkers. In my standard agt-jaar het my pa my wakker gemaak een oggend gedurende die skoolvakansie en gesê: ‘Kom, ek het ՚n drywer nodig.’" Sy het op die wit CASE[...]
Suksesvolle vroueboer sê: Moenie jouself onderskat nie
“Wanneer die produk mooi is en ek sien hoe goed dit lyk klaar gepak en reg in die pakhuis, dan voel ek ek het iets vermag.” Corrie Bennett is vir die afgelope ses jaar die produksiebestuurder van een van die bedrywigste groente- en kruieplase aan die Wes-Rand, Toscana Herbs[...]