landboutegnologie

CASE IH neem leiding in landboutegnologie

Tegnologie is die toekoms van landbou. Dit vergemaklik die boer se dagtake en verbeter rekordhouding. Tegnologie verander bykans daagliks, so daarom is dit goed om op hoogte van al die nuutste ontwikkelinge te bly. Wanneer ons oor die toekoms praat, is die grootste druk, of eerder geleentheid, in landbou[...]

By Bianca Pretorius|2nd March 2022|Categories: Artikels, Meganisasie, Planttoerusting|Tags: , , , |

Neem volle beheer oor jou boerdery: Hou ՚n beter oog oor jou boerdery met The Climate Corporation se Climate FieldView

Moderne boerdery behels toerusting wat “slim” van aard is. Soos tegnologie in Suid-Afrika bevorder word hierdie toerusting ook meer algemeen en stel dit produsente in staat om deel te neem in die gebruik van wêreldklas tegnologie. Al meer van hierdie tegnologie verskaffers betree die Suid-Afrikaanse mark, wat sin maak[...]

By Specialist Writer|13th May 2021|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Nuus|Tags: , , , |

Boer meer produktief, gemakliker en groter . . . Die keuse lê by jou

As wêreldleier in landboutegnologie spits John Deere hom daarop toe om boere te help met die uitdagings van landbou. Die 8R-reeks trekkers is die grootste, sterkste en slimste trekkers nog wat deur dié internasionale plaastoerustingvervaardiger ontwikkel is en bied uitsonderlike keuses wat elke boerdery in staat stel om meer[...]

By Specialist Writer|22nd February 2021|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Maak kennis met landboutegnologie van Israel

Daar is nog enkele plekke beskikbaar vir boere by die Agritech Roadshow-program wat op Maandag 25 Maart in Pretoria aangebied word. Die Produce Marketing Association (PMA) bied die geleentheid aan. Toegang is gratis, maar registrasie is noodsaaklik. Inligting oor nuwe saadontwikkeling, besproeiingstegnologie, pakhuisoplossings en elektroniese meting word beskikbaar gestel[...]

By Annemarie Bremner|22nd March 2019|Categories: Nuus|Tags: |
0
Go to Top