saadreeks
Monsanto se nuwe saadreeks vul verskeie leemtes
Die reën maak enige boer se hart ligter en meer ontvanklik vir nuwe inligting. Tydens Monsanto se onlangse boeredag op hulle Rietgat-proefplaas buite Lichtenburg was die wolke swaar en die grond papnat. Die boere wat die boeredag bygewoon het, het tevrede en lus vir boer gelyk... en ook lus[...]