groenteboere
Suksesvolle boeredag vir groenteboere
Die Department van Landbou het op Donderdag, 9 Maart 2023 ‘n suksesvolle boeredag vir Groenteboere in Bredasdorp aangebied. Die boeredag is bygewoon deur sowat 60 kleinboere en voornemende boere. Dr. Ian Godie van Nooitgedacht Vars Produkte het gesels oor die ontstaan, groei en huidige stand van sake van die[...]
Nuwe boek help groenteboere om geld te maak
Moenie daaraan dink om met groente te begin boer, as jy nie Piet Stork se nuwe omvattende groenteboerderyhandboek op jou tafel het nie. Die boek, The Vegetable Producer’s Manual, A practical guide for cultivating vegetables profitably, is pas deur Kejafa Knowledge Works vrygestel. Die boek bevat ‘n leeftyd se[...]
Groentepryse: Aartappel- en tamatiepryse is hoër
Aartappelpryse sal na verwagting gedurende die volgende vier weke tot middel November na vlakke van tussen R5 tot R6 per kilogram verhoog. Verdere prysstygings gedurende Desember is moontlik. Vroeë seisoenreën het nie geval nie en damvlakke is laag. Die gebrek aan voldoende water vir besproeiing kan 'n negatiewe invloed[...]