aartappels
Ontsluit jou aartappels se opbrengspotensiaal met UPL en Novon
Aartappelboere weet dat die knolvormingsperiode jou opbrengs kan maak of breek. Hierdie stadium bepaal die maksimum opbrengspotensiaal vir die seisoen. Om dié rede is dit van kritieke belang dat jou plant gedurende hierdie tyd die nodige sorg en aandag ontvang. Sodra daardie venster verby is, kan jy op die[...]
Aartappelboere baat by uitbreiding van aartappelmot-moniteringsprojek
’n Langtermyn aartappelmot-moniteringsprojek in die Sandveld het oor agt jaar soveel sukses getoon dat dit nou na die noorde van Suid-Afrika uitgebrei word. Aartappelmot (Phthorimaea operculella) is ‘n moeilike plaag om te beheer en kan beduidende ekonomiese verliese vir aartappelboere veroorsaak. Tog het Sandveld-boere langtermyn-sukses behaal in die bestuur[...]
SA se aartappelverkope groei met 24%, maar pryse daal kwaai
Vanaf Januarie tot Julie vanjaar is 12,9 miljoen meer 10 kg-sakke aartappels verkoop op Suid-Afrika se varsproduktemarkte as dieselfde tydperk verlede jaar; dit is 24% meer. Markpryse was 37% laer gedurende dieselfde tydperk. Dit is in teenstelling met verlede jaar, vanaf Januarie tot die einde van Desember 2016, toe[...]
Hoeveel behoort jy vir jou groente te kry die week?
Die optogte op 7 April 2017 het ingemeng met aflewerings by markte. Die eindresultaat hiervan is minder volumes wat pryse ondersteun. Uie Daar word verwag dat pryse sal aanhou verhoog, as gevolg van die hoër vraag daarna gedurende die Aprilvakansie. Die gemiddelde pryse is R40 - R45/10kg in vergelyking[...]
Groentepryse: Aartappel- en tamatiepryse is hoër
Aartappelpryse sal na verwagting gedurende die volgende vier weke tot middel November na vlakke van tussen R5 tot R6 per kilogram verhoog. Verdere prysstygings gedurende Desember is moontlik. Vroeë seisoenreën het nie geval nie en damvlakke is laag. Die gebrek aan voldoende water vir besproeiing kan 'n negatiewe invloed[...]