2026 Syngenta Nasionale Aartappelboer van die Jaar
Van Studebaker-aartappels tot presisielandbou: Volhoubaarheidslesse uit die sandveld
Boerdery in die Sandveld gaan oor aanpassing. Namate die streek se klimaat na ’n halfwoestyn verander, sal boere toenemend moet leer om saam met die plante, diere en mense van wie hulle afhanklik is, te boer, sê SW van Zyl van Sandveld Aartappels, die 2026 Syngenta Nasionale Aartappelboer van[...]