aartappels

Aartappelkweker van die jaar 2016

By die Moerkwekersforum in Umhlanga, KwaZulu-Natal is die aartappelkweker van die jaar aangekondig. JP van den Berg van Noordwes het hierdie gesogte toekenning vir 2016 ontvang by die Bayer-gala-ete gedurende die Moerkwekersforum. JP het by ontvangs van die prys gesê dat boerdery nie ‘n eenmanvertoning is nie, maar dat[...]

By Benine Ackermann|26th September 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Aartappel is koning

Aartappels was nog altyd baie gewild onder Suid-Afrikaners, maar met vele hedendaagse diëte staan dit bo aan die “verbode”-lysie. Navorsers het nou bepaal wat die voedingswaarde van verskillende kultivars aartappels is. Die gewildheid van aartappels gaan terug na die 16de eeu toe dit ’n stapelvoedsel op skepe was tydens[...]

By Benine Ackermann|16th August 2016|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top