groente

Jong boer gaan groot met babagroente

Roedolf van der Merwe, die man agter Eat Your Greens, het ՚n unieke benadering tot groenteboerdery. Hy boer met “՚n bietjie van alles” op sy plaas by Brits in Noordwes en op lappies huurgrond in Gauteng. Roedolf het in Sunnyside grootgeword. “My eerste groentetuin was op die eerste verdieping[...]

Groentetuine vir beginners deel 12: Oes en verwerking van groente

Die belangrikste voordeel van ՚n groentetuin is die gesonde groente wat jy oes. Jy weet immers dat die grond gesond is sonder enige chemiese voedingstowwe en plaagdoders. Maar wanneer is die regte tyd om te oes? Groente smaak die beste wanneer dit toegelaat word om aan die plant ryp[...]

By Tisha Steyn|19th June 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie, SA293-Gewasproduksie|Tags: , , |
0
Go to Top