groente
Marktoegang-ellende vererger met Namibië, Botswana-verbod op SA groente
Agri SA het aan die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, geskryf om haar dringende ingryping te versoek nadat Botswana en Namibië eensydig opgetree het en keer dat 'n aantal Suid-Afrikaanse landboukommoditeite hul grense binnekom. Met werksgeleenthede en inkomste op die spel, moet die regering onmiddellik[...]
Hoeveel behoort jy vir jou groente te kry die week?
Die optogte op 7 April 2017 het ingemeng met aflewerings by markte. Die eindresultaat hiervan is minder volumes wat pryse ondersteun. Uie Daar word verwag dat pryse sal aanhou verhoog, as gevolg van die hoër vraag daarna gedurende die Aprilvakansie. Die gemiddelde pryse is R40 - R45/10kg in vergelyking[...]
Boer slim en verdien geld met groente
Met lae winsgrense, pryse wat van dag tot dag wissel en ‘n uiters mededingende mark, kan groenteboere dit nie bekostig om foute te maak nie. Hulle moet slim boer! Gelukkig hoef hulle ook nie meer aan die agterspeen te suig wanneer dit by produksiehulpmiddels soos toerusting vir grondvoorbereiding, plantwerk,[...]
Groentepryse: Aartappel- en tamatiepryse is hoër
Aartappelpryse sal na verwagting gedurende die volgende vier weke tot middel November na vlakke van tussen R5 tot R6 per kilogram verhoog. Verdere prysstygings gedurende Desember is moontlik. Vroeë seisoenreën het nie geval nie en damvlakke is laag. Die gebrek aan voldoende water vir besproeiing kan 'n negatiewe invloed[...]