Namibië

Boerdery is meer as net ՚n beroep

“Van tjokkertjiedae af ken ek Massey Ferguson-trekkers. Ek het saam met hulle grootgeword op die plaas, en een ding wat ek goed kan onthou is dat ons Massey-trekkers baie selde in die werkswinkel gestaan het,” vertel Rene de Schmid. Rene het op ՚n plaas in Namibië grootgeword, waar sy[...]

Marktoegang-ellende vererger met Namibië, Botswana-verbod op SA groente

Agri SA het aan die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, geskryf om haar dringende ingryping te versoek nadat Botswana en Namibië eensydig opgetree het en keer dat 'n aantal Suid-Afrikaanse landboukommoditeite hul grense binnekom. Met werksgeleenthede en inkomste op die spel, moet die regering onmiddellik[...]

By Specialist Writer|21st August 2022|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

Reinke maak reën terwyl die son skyn in die dorre Namib-woestyn

Water is nodig oral waar ՚n boer wil boer, maar daar is nie altyd elektrisiteit om die water te pomp nie. Reinke verstaan boerdery in Namibië en sorg dat daar altyd ՚n plan B gereed is. Hulle antwoord vir elektrisiteitloosheid is sonaangedrewe pompe. Almal weet dat lusern die koning[...]

By Bianca Pretorius|4th April 2022|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , , , |
0
Go to Top