Rene de Schmid
Boerdery is meer as net ՚n beroep
“Van tjokkertjiedae af ken ek Massey Ferguson-trekkers. Ek het saam met hulle grootgeword op die plaas, en een ding wat ek goed kan onthou is dat ons Massey-trekkers baie selde in die werkswinkel gestaan het,” vertel Rene de Schmid. Rene het op ՚n plaas in Namibië grootgeword, waar sy[...]