tamaties

Hoeveel behoort jy vir jou groente te kry die week?

Die optogte op 7 April 2017 het  ingemeng met aflewerings by markte. Die eindresultaat hiervan is minder volumes wat pryse ondersteun. Uie Daar word verwag dat pryse sal aanhou verhoog, as gevolg van die hoër vraag daarna gedurende die Aprilvakansie. Die gemiddelde pryse is R40 - R45/10kg in vergelyking[...]

By Benine Ackermann|11th April 2017|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
Go to Top