Categories: NewsPublished On: 11th April 2017

Hoeveel behoort jy vir jou groente te kry die week?

By 1 min read

aartappelsweb

Die optogte op 7 April 2017 het  ingemeng met aflewerings by markte. Die eindresultaat hiervan is minder volumes wat pryse ondersteun.

Uie

Daar word verwag dat pryse sal aanhou verhoog, as gevolg van die hoër vraag daarna gedurende die Aprilvakansie. Die gemiddelde pryse is R40 – R45/10kg in vergelyking met die vorige week se R30 – R35/10kg sak.

Wortels

Pryse verhoog week-op-week met 2,5%, dis as gevolg van ‘n verhoogde vraag en hoër temperature wat die pryse ondersteun. Pryse gaan meer wees gedurende Paasnaweek, maar sal weer binne die volgende twee maande normaliseer.

Tamaties

Die pryse vir die volgende drie maande word verwag om te styg. Daar is ‘n gemiddelde verhoging van 2,5% in pryse en ‘n 4,1% verhoging in volumes van markte.

Aartappels

Pryse het verminder as gevolg van meer volumes. Die gemiddelde prys was R20 – R22/7kg in vergelyking met die R28 – R32/7kg prys van verlede week.

Hierdie week se pryse:

groente

Bron: Absa Agri Trends

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0