bestuiwing
Groentetuin vir beginners deel 11: Bestuiwing
Wat is bestuiwing? ’n Blom se belangrikste taak is om saad te produseer sodat die plant kan voorplant. Om voort te plant het ’n blom ’n meeldraad wat stuifmeel produseer (die manlike deel) en ’n stamper met styl en vrugbeginsel met saadknoppies (die vroulike deel) nodig. Wanneer die stuifmeel[...]