Groentetuin

Groentetuine vir beginners deel 12: Oes en verwerking van groente

Die belangrikste voordeel van ՚n groentetuin is die gesonde groente wat jy oes. Jy weet immers dat die grond gesond is sonder enige chemiese voedingstowwe en plaagdoders. Maar wanneer is die regte tyd om te oes? Groente smaak die beste wanneer dit toegelaat word om aan die plant ryp[...]

By Tisha Steyn|19th June 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie, SA293-Gewasproduksie|Tags: , , |

Groentetuin vir beginners deel 10: Saad

Daar is twee maniere om groente te kweek, naamlik met saad, of vegetatief met steggies, bolle, knolle of ranke. Saad of saailinge Jy kan groente kweek van saad wat jy of self geoes of gekoop het, of saailinge by ’n kwekery koop. Saailinge is ’n gerieflike keuse, want die[...]

Groentetuin vir beginners deel 9: Maak jou eie kompos-deklaag vir jou tuin

Die vorige hoofstuk het gehandel oor die maak en gebruik van kompos. Daar is ook ander maniere om die grond op ՚n organiese manier te beskerm en verryk sonder om chemiese middels wat sleg vir jou gesondheid en die omgewing is te gebruik. Die gebruik van ՚n deklaag wat[...]

By Tisha Steyn|5th March 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , , |

Groentetuin vir beginners deel 8: Maak jou eie kompos

Die beste en goedkoopste manier om te verseker dat jou tuingrond van goeie gehalte is, goed dreineer en terselfdertyd vog behou, is om jou eie kompos te maak en in die grond in te werk. Kompostering is ՚n proses wat organiese materiaal, soos blare, takkies, grassnysels en kombuisafval soos[...]

By Tisha Steyn|24th January 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |
0
Go to Top