kruie

Groentetuin vir beginners 13: Kruie

Die gebruik van kruie in kos en as medisyne is so oud soos die mensdom, en daar is beslis plek in jou groentetuin vir ’n klompie kruie. As metgeselplante hou kruie boonop jou groente gelukkig omdat dit vriendelike insekte lok en onnutsige insekte afweer. Groeivereistes vir kruie Soos die[...]

By Tisha Steyn|24th July 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie, SA294-gewasproduksie|Tags: , , |
0
Go to Top