SA294-gewasproduksie
Groentetuin vir beginners 13: Kruie
Die gebruik van kruie in kos en as medisyne is so oud soos die mensdom, en daar is beslis plek in jou groentetuin vir ’n klompie kruie. As metgeselplante hou kruie boonop jou groente gelukkig omdat dit vriendelike insekte lok en onnutsige insekte afweer. Groeivereistes vir kruie Soos die[...]
Grasse van Suid-Afrika deel 7: Pluime
Kleinkanariegras (Phalaris minor) Kleinkanariegras is lief daarvoor om in versteurde grond met baie vog te groei. In sommige provinsies word dit as ’n onkruid beskou. Wanneer die halm en wortels afgebreek word, skei dit ’n kenmerkende rooi sap af. Hoe ken ek dit uit? Dit is ’n yl gras[...]