Grasse van Suider-Afrika
Grasse van Suid-Afrika deel 7: Pluime
Kleinkanariegras (Phalaris minor) Kleinkanariegras is lief daarvoor om in versteurde grond met baie vog te groei. In sommige provinsies word dit as ’n onkruid beskou. Wanneer die halm en wortels afgebreek word, skei dit ’n kenmerkende rooi sap af. Hoe ken ek dit uit? Dit is ’n yl gras[...]
Grasse van Suid-Afrika deel 6: Onvertakte bloeiwyses
Koperdraadgras (Elionurus muticus) Hierdie gras groei in suur grasvelde, sanderige en klipperige grond, en in die bosveld. Dit is ՚n baie onsmaaklike, bitter gras. Alhoewel dit onsmaaklik is, is dit een van die eerste grasse wat in die lente begin uitloop, en daarom word dit soms benut as daar[...]
Grasse van Suid-Afrika deel 4: Vals pluime
In die vorige uitgawe het ons die eerste gedeelte van vals pluime bespreek. In hierdie uitgawe gaan ons verder kyk na nog verskillende grasse met dié bloeiwyse. Bloutamboekiegras (Hyparrhenia tamba) Bloutamboekiegras is lief vir water en groei in gebiede waar water versamel, soos langs riviere, vleie en in padreserwes.[...]