Bloubuffelsgras
Grasse van Suid-Afrika deel 6: Onvertakte bloeiwyses
Koperdraadgras (Elionurus muticus) Hierdie gras groei in suur grasvelde, sanderige en klipperige grond, en in die bosveld. Dit is ՚n baie onsmaaklike, bitter gras. Alhoewel dit onsmaaklik is, is dit een van die eerste grasse wat in die lente begin uitloop, en daarom word dit soms benut as daar[...]
Dis g’n strooi, ons praat hooi: Deel 2
Elke boer weet: jy kry uit wat jy insit. Daarom moet die hooi wat jy vir jou diere verbou van ՚n hoë gehalte wees sodat jou vee goeie gehalte produkte lewer. In Deel een van hierdie artikel het ons gekyk na lusern, armmanslusern en oulandsgras. ՚n Boer se keuse[...]