vrugtebome

VIDEO: Kies Lift van AECI vir al jou kern- en steenvrugbome

LIFT is ’n emulgeerbare konsentraat plantgroeireguleerder wat spesifiek ontwikkel is om vertraagde botsimptome in kern- en steenvrugboorde op te hef. Die produk bevat ’n sintetiese sitokinien, ’n planthormoon wat natuurlik in klein hoeveelhede in wortelpunte gevorm word en opwaarts deur die xileem beweeg. Hierdie hormoon speel ’n sleutelrol in[...]

By Spesialisskrywer|17th April 2026|Categories: Video's, Videos|Tags: , , |

Groentetuin vir beginners 14: Vrugtebome vir jou tuin

Vrugtebome is ՚n gawe toevoeging tot jou groentetuin. Buiten die vrugte wat jy pluk en gebruik, kan ՚n vrugteboom op die regte plek ՚n mooi fokuspunt vorm. ՚n Olyfboom, suurlemoenboom en ՚n vyeboom is maar drie van talle vrugtebome wat feitlik oral goed aard en ՚n vrygewige oes lewer.[...]

By Tisha Steyn|20th August 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie, SA295-gewasproduksie|Tags: , , |
0
Go to Top