Categories: Video's, VideosPublished On: 17th April 2026

VIDEO: Kies Lift van AECI vir al jou kern- en steenvrugbome

By 0 min read
61 words

AECI TN

LIFT is ’n emulgeerbare konsentraat plantgroeireguleerder wat spesifiek ontwikkel is om vertraagde botsimptome in kern- en steenvrugboorde op te hef.

Die produk bevat ’n sintetiese sitokinien, ’n planthormoon wat natuurlik in klein hoeveelhede in wortelpunte gevorm word en opwaarts deur die xileem beweeg.

Hierdie hormoon speel ’n sleutelrol in seldeling, knopvorming en die opheffing van dormansie.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0