SA295-gewasproduksie
Vyebedryf in Suid-Afrika
Vyeproduksie gedy in Suid-Afrika, veral in die Wes-Kaap waar die Mediterreense klimaat ideaal geskik is vir die produksie van die gesogte vrug. En wie hou dan nie van ՚n vy nie? Vars van die boom af, ՚n groenvy blink van die stroop, ՚n sny brood met ՚n dik laag[...]
Van saad tot tafel: Die All Gold-verhaal
Of daar nou 36 tamaties in ՚n bottel All Gold tamatiesous gaan of meer, niemand kan stry dat die sous die meeste kossoorte verbeter nie. Bo-oor jou skyfies of as deel van jou sous, in Suid-Afrika weet elke mens op elke hoek en straat wat All Goldtamatiesous is. All[...]
Grasse van Suid-Afrika deel 8: Pluime
Ngongoni-steekgras (Aristida junciformis) Baie reënval en klam grond, dít is waar jy die ngongoni-steekgras sal aantref. Hierdie indringergras is baie hard en swak vir weiding. Diere sal veel eerder eers ander grasse oorbewei voordat hulle na hierdie gras sal draai. In so ՚n geval sal hierdie gras baie toeneem[...]
Groentetuin vir beginners 14: Vrugtebome vir jou tuin
Vrugtebome is ՚n gawe toevoeging tot jou groentetuin. Buiten die vrugte wat jy pluk en gebruik, kan ՚n vrugteboom op die regte plek ՚n mooi fokuspunt vorm. ՚n Olyfboom, suurlemoenboom en ՚n vyeboom is maar drie van talle vrugtebome wat feitlik oral goed aard en ՚n vrygewige oes lewer.[...]
Jong boer gaan groot met babagroente
Roedolf van der Merwe, die man agter Eat Your Greens, het ՚n unieke benadering tot groenteboerdery. Hy boer met “՚n bietjie van alles” op sy plaas by Brits in Noordwes en op lappies huurgrond in Gauteng. Roedolf het in Sunnyside grootgeword. “My eerste groentetuin was op die eerste verdieping[...]