aartappelmot
Aartappelboere baat by uitbreiding van aartappelmot-moniteringsprojek
’n Langtermyn aartappelmot-moniteringsprojek in die Sandveld het oor agt jaar soveel sukses getoon dat dit nou na die noorde van Suid-Afrika uitgebrei word. Aartappelmot (Phthorimaea operculella) is ‘n moeilike plaag om te beheer en kan beduidende ekonomiese verliese vir aartappelboere veroorsaak. Tog het Sandveld-boere langtermyn-sukses behaal in die bestuur[...]