AFGRI Equipment
John Deere bied betroubaarheid en waarde vir jou plaas
Om John Deere-toerusting aan te skaf gaan oor baie meer as net nog ’n masjien op jou plaas. John Deere staan vir betroubaarheid en waarde, en almal weet goedkoop koop is duur koop. Met die aankoop van John Deere-masjinerie weet jy dat jou belegging vir jou wins sal bring.[...]
AFGRI Equipment: Soek en koop plaastoerusting in AFGRI se nuwe digitale superwinkel
deur Etienne Meyer, bemarkingsbestuurder, AFGRI Equipment AFGRI Equipment, die grootste landboutoerustinghandelaar in Suidelike Afrika, het met ’n digitale reis na die aanlynverkope van tweedehandse toerusting begin. Boere wat die moderne webwerf besoek, sal toegang hê tot en inligting ontvang oor ’n wye verskeidenheid eersteklas gebruikte toerusting. Daar is reeds[...]