CLAAS

CEMOS AUTOMATIC: Só eenvoudig kan dit wees om stroopdoeltreffendheid te bevorder

Met die LEXION 700-reeks is CLAAS die wêreld se eerste stroperreeks wat homself deurlopend en outomaties by oestoestande aanpas. CLAAS het CEMOS (CLAAS Elektroniese Masjienoptimisasiestelsel) vir sy LEXION-stropers bekendgestel. Hierdie operateurbystandstelsel help om die stroper se stroopwerkverrigting te verbeter deur die operateur met verstellingsvoorstelle te lei om die optimale[...]

By Benine Ackermann|12th July 2017|Categories: Meganisasie|Tags: |

CLAAS bied nog meer puik produkte

Vandat Kempston Agri drie jaar gelede vir die eerste keer die baan geopen het vir die nuwe uitbreiding aan die NAMPO-terrein met ’n vars CLAAS-groen uitstalling, het die maatskappy se landbouvoetspoor drasties gegroei. Tussen die CLAAS-plaas en NAMPO se nuwe saadplaas is daar nou nog ’n landboureus wat deel[...]

By Annemarie Bremner|19th June 2017|Categories: Meganisasie|Tags: |
0
Go to Top