Valtra
Valtra draf los voor met diens, tegnologie en betroubaarheid
“Die nuwe Valtra is soos my Harley Davidson – selfs op die langste toer bly die sitplek sag,” vertel Gerrit Herbst van Lichtenburg. Hy en sy twee seuns, Barnie en Gerrit, het ՚n uitgebreide saaiboerdery naby Lichtenburg en hulle moes van die middel van Desember af lang toere in[...]
Kies die regte stroper vir jou plaas: Ontmoet Valtra BC5800
Almal wil graag ’n Ferrari ry, maar as jou plaaspad dit nie toelaat nie, help dit niks om in so ’n vuurwa te belê nie. Dieselfde beginsel geld vir ’n stroper. Hansie Theart van Coligny sê sy langtermyn mielie-opbrengs is gemiddeld 4,4 t/ha. As hy een van die nuwe[...]
Valtrac vier 21 vrugbare jare
“Ons het ‘n verantwoordelikheid teenoor ons omgewing en ons mense,” sê Wynn Dedwith, stigter en eienaar van Valtrac. Die landboumasjineriemaatskappy het die afgelope Vrydag sy 21ste verjaarsdag saam met sy mense in sy omgewing gevier. Boere, handelaars, verskaffers, personeel, die media en die uitgebreide Dedwith-familie het by die Afridome[...]
Valtrac skitter met nuwe tegnologie
Valtrac se standplaas by NAMPO was vanjaar ’n skatkis van nuwe tegnologie en verrassende toetredes tot masjinerie wat vir die eerste keer deur die maatskappy van Parys in die Vrystaat aan gretige boere beskikbaar gestel word. VALTRA S374 Die sosiale media het gegons oor die nuwe groot trekker in[...]