Valtra S-reeks
Valtra S-reeks: Die nuwe baas van die plaas
In die veeleisende wêreld van moderne boerdery is slegs krag nie meer genoeg nie. Vandag se boere is op soek na ’n vennoot wat intelligente tegnologie, uiterse gemak en lae bedryfskoste kombineer. Valtrac se nuwe sesdegenerasie- (S6) Valtra S-reeks staan kop en skouers uit as die nuwe vlagskip wat[...]
Valtra draf los voor met diens, tegnologie en betroubaarheid
“Die nuwe Valtra is soos my Harley Davidson – selfs op die langste toer bly die sitplek sag,” vertel Gerrit Herbst van Lichtenburg. Hy en sy twee seuns, Barnie en Gerrit, het ՚n uitgebreide saaiboerdery naby Lichtenburg en hulle moes van die middel van Desember af lang toere in[...]