Valtra trekkers

Valtrac vier 30 jaar van uitnemendheid met Valtra-trekkers in Suid-Afrika

Valtrac se verhouding met Valtra strek reeds byna drie dekades terug in Suid-Afrika. Die maatskappy is in 1996 deur Wynn Dedwith gestig nadat hy self die waarde van Valtra en Valmet-trekkers op sy plaas ervaar het. Wat as ՚n passie vir betroubare, robuuste trekkers begin het, het gegroei tot[...]

By Bianca Pretorius|25th May 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

VIDEO: Valtrac aan die voorpunt van vernuwende tegnologie vir die boer | NAMPO 2025

Kyk saam terug na Valtrac se indrukwekkende uitstalling van 'n verskeidenheid produkte by NAMPO 2025! Van kragtige trekkers tot presisie-toerusting en slim boerdery-oplossings — hierdie terugblikvideo wys die topprodukte wat boere se aandag getrek het. Sien hoe Valtrac steeds boere ondersteun met praktiese, hoë-prestasie masjinerie wat gebou is vir[...]

Valtrac het goeie nuus vir boere: ’n Ou vriend met ’n nuwe baadjie

Die eerste oorweging in al Valtrac se bedrywighede is die boer se behoeftes. Daarom bied Valtrac ’n nommerpas oplossing vir elke taak op die plaas. Alhoewel Valtrac in Suid-Afrika alombekend is vir hulle gewilde A-, N-, T- en S-reekse Valtra trekkers, was daar vanaf 2001 tot 2006 ook die[...]

By Specialist Writer|21st September 2021|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
0
Go to Top