landboubande
Bridgestone se nuwe landboubande is slaggereed
Niks is so lekker as om om ՚n tafel te sit en van aangesig tot aangesig te gesels nie. Dit is presies hoe die manne van Bridgestone gevoel het oor die geleentheid om NAMPO weer by te woon. “Dit is vir ons baie lekker om weer te kan skouerskuur[...]
Firestone se landboubande bespaar boere tyd en geld
Artikel verskaf Ons almal weet: Om te boer is harde werk. Jy staan op voordat die son opkom en kom eers tot rus lank nadat dit ondergegaan het. Sestien uur per dag, ses tot sewe dae per week ploeg jy baie stowwerige kilometres om voordat jou dag verby is.[...]