Tubestone
VIDEO: Tubestone | NAMPO Kaap 2024
Tubestone is invoerders en verspreiders van wêreldklas bande soos BKT vir landbou, nywerheids- en myngebruik, en Nankang, Deestone en Maxtrek vir passasiersbande soos bakkies en 4×4-voertuie. Belê in regte, gehalte bande wat jou nie in die steek sal laat nie en nie stuit vir klipperige lande nie. Tubestone verskaf[...]
Tubestone – Ons kliënte is ons hooffokus
Tubestone is gevind op die kern familiewaardes van eerlikheid, integriteit en vertroue en hul werknemers beeld hierdie waardes op ‘n daaglikse basis uit. Elk van die takke, 5 in Suid-Afrika en een in Namibië word bestuur op die basis van ‘n eersterangse televerkoopafdeling. Tubestone se verkoopsverteenwoordigers verseker dat kleinhandelaars[...]
Werktuie trap in die regte spoor met Tubestone se bande
Trekkerkrag beteken nie veel as dit nie doeltreffend na die grond oorgedra kan word nie – en dit is waar bande ter sprake kom. Daarom is dit belangrik om te belê in regte, gehalte bande wat jou nie in die steek sal laat nie en nie stuit vir klipperige[...]