bande
VIDEO – Supa Quick by NAMPO 2025: Meer as ‘n bandekenner
Supa Quick gee kliënte ’n kykie na hul NAMPO-stalletjie. Hulle het bande, batterye, skokbrekers en remme. Hulle doen ook kleiner dienste en wys jou hoe die toep (App) werk. Kyk die video hieronder: https://youtu.be/zCVUyQwx7bY
VIDEO: Tubestone | NAMPO Kaap 2024
Tubestone is invoerders en verspreiders van wêreldklas bande soos BKT vir landbou, nywerheids- en myngebruik, en Nankang, Deestone en Maxtrek vir passasiersbande soos bakkies en 4×4-voertuie. Belê in regte, gehalte bande wat jou nie in die steek sal laat nie en nie stuit vir klipperige lande nie. Tubestone verskaf[...]
‘n Swak band kan jou lewe kos
Voertuigbande bly ‘n gevaarlike komponent van enige voertuig wat soms misgekyk word en dan tot ernstige gevolge kan lei. So sê die Automobiel Assosiasie (AA) wat gereageer het op ‘n dodelike ongeluk op die N1 in Midrand vroeër die week, waar verslae gewys het dat die ongeluk deur ‘n[...]
Firestone: Die wiel se waarde sit in die band
Die wiel was een van die mens se nuttigste uitvindsels, maar sonder bande wat ‘n trap kan trap en ’n vrag kan dra, is die wiel se waarde vandag bra na aan ’n ronde nul.