‘n band wat bars kan jou lewe kos
‘n Swak band kan jou lewe kos
Voertuigbande bly ‘n gevaarlike komponent van enige voertuig wat soms misgekyk word en dan tot ernstige gevolge kan lei. So sê die Automobiel Assosiasie (AA) wat gereageer het op ‘n dodelike ongeluk op die N1 in Midrand vroeër die week, waar verslae gewys het dat die ongeluk deur ‘n[...]