Firestone
Bridgestone se nuwe landboubande is slaggereed
Niks is so lekker as om om ՚n tafel te sit en van aangesig tot aangesig te gesels nie. Dit is presies hoe die manne van Bridgestone gevoel het oor die geleentheid om NAMPO weer by te woon. “Dit is vir ons baie lekker om weer te kan skouerskuur[...]
Boere kan geld bespaar met die korrekte bandbestuur
Boere se winsgrense krimp al hoe meer. Daarom word presisieboerdery al hoe meer gevorderd om te verseker dat elke saad- en kunsmiskorrel ten beste benut word. Daar word ook al hoe meer gefokus op meganisasie en bande om te verseker dat elke millimeter loopvlak optimaal benut word. Daar is[...]
Bande vir boere: Firestone het groot planne vir landbou
“Bande is deel van die totale meganisasie-oplossing.” So sê Willie Stander, die nuwe bestuurder van Bridgestone SA se landbou-afdeling. Die rol van bande in meganisasie word al hoe belangriker. Daarom sorg Willie dat die boere baie het om na uit te sien. Die regte band vir jou grondtoestande kan[...]
Firestone: Verlengde waarborg skep reddingsboei vir boere wat noustrop trek
Dit maak goeie sin om seker te maak dat jy jou bande gebruik in ooreenstemming met hulle tegniese spesifikasies. Firestone het nou ook die standaard gelig met ՚n verlengde 9-jaar-waarborg. Landboubande moet uiterste toestande hanteer, soos enige boer jou sal vertel. Hulle is ook duur. “Dit is een gebied[...]