bande
Boere kan geld bespaar met die korrekte bandbestuur
Boere se winsgrense krimp al hoe meer. Daarom word presisieboerdery al hoe meer gevorderd om te verseker dat elke saad- en kunsmiskorrel ten beste benut word. Daar word ook al hoe meer gefokus op meganisasie en bande om te verseker dat elke millimeter loopvlak optimaal benut word. Daar is[...]
Bande vir boere: Firestone het groot planne vir landbou
“Bande is deel van die totale meganisasie-oplossing.” So sê Willie Stander, die nuwe bestuurder van Bridgestone SA se landbou-afdeling. Die rol van bande in meganisasie word al hoe belangriker. Daarom sorg Willie dat die boere baie het om na uit te sien. Die regte band vir jou grondtoestande kan[...]
Goed…beter…bakkiebande!
Die boer en sy bakkie is so onafskeidbaar as wat die bakkie van sy bande is. Hoe kies ’n mens die regte bande vir jou bakkie? Daar is soveel verskillende modelle en fabrikate en elke verkoopsman vertel sy produk is net die beste. Hoe dan gemaak om ’n onpartydige[...]