Farmhard
Boere kan geld bespaar met die korrekte bandbestuur
Boere se winsgrense krimp al hoe meer. Daarom word presisieboerdery al hoe meer gevorderd om te verseker dat elke saad- en kunsmiskorrel ten beste benut word. Daar word ook al hoe meer gefokus op meganisasie en bande om te verseker dat elke millimeter loopvlak optimaal benut word. Daar is[...]