Patrick Ellis
Reinke SA trek na Potchefstroom vir nog flinker diens
Die oprigting van ‘n besproeiing-stelsel kan uitdagend wees, maar flink diens en die blitsige beskikbaarheid van onderdele maak dit makliker. Reinke verstaan dit baie goed en daarom is die besluit geneem om die besproeiingsmaatskappy se hoofkantoor en onderdelepakhuis van Durban af na Potchefstroom te verskuif waar dit meer sentraal[...]
Reinke se kanniedood spilpunte bied boere waarde vir geld
՚n Noodsaaklike deel van duisende boerderye wêreldwyd is die spilpunt. Wat ՚n boer van ՚n spilpunt verwag is doeltreffendheid, betroubaarheid en lang lewe. ՚n Boer wil die versekering hê dat sy belegging hom dekades lank sal bevoordeel. ՚n Wyse boer wat die regte keuses maak, is oom James O’Kennedy[...]
Reinke se verskuifbare spilpunte bied besproeiingsoplossings vir Afrika
՚n Boer moet elke stukkie grond tot sy beskikking behoorlik benut. Dit is nie in ՚n boer se aard om te mors nie, veral nie met iets so kosbaar soos krag, water of grond nie. Reinke is dit met die boere eens en daarom probeer hulle altyd om die[...]