spilpunte
Reinke se verskuifbare spilpunte bied besproeiingsoplossings vir Afrika
՚n Boer moet elke stukkie grond tot sy beskikking behoorlik benut. Dit is nie in ՚n boer se aard om te mors nie, veral nie met iets so kosbaar soos krag, water of grond nie. Reinke is dit met die boere eens en daarom probeer hulle altyd om die[...]
Zimmatic help om boerdery om te swaai: Spilpunte verdriedubbel plaas se waarde
Deur Andrea van Wyk Toe byna sy hele plaas ՚n paar jaar gelede afgebrand het, het Pieter Bosch eers gedink dat sy hele lewe inmekaar getuimel het. ՚n Vriend het een oggend by hom stilgehou terwyl hy na die swart verbrande lande gekyk het, en gevra: “Oom, gaan ons[...]
‘n Geldige spilpuntkeuse: Reinke se verpakkingsaanleg in Durban het voorraad vir Afrika
Reinke is die grootste besproeiingsmaatskappy ter wêreld wat in private besit is. Dié Amerikaanse maatskappy is al vir ‘n hele paar jaar besig om uit te brei na Afrika. In Augustus 2017 het die eerste voorraad by die nuwe pakhuis in Durban aangekom. Hierdie pakhuis word gebruik om voorraad[...]
Lindsay Afrika: Zimmatic bring die Internet na jou plaas toe
“My pa het gewoonlik die kleppe naby die land oopgemaak, in die pomphuis afgeklim om die pomp aan te skakel en dan weer opgeklim om die spilpunt aan te skakel en te kyk of die water spuit en of alles behoorlik werk. Twee uur later moes hy alles weer[...]
’n Boer maak ’n plan: Reinke-spilpunte dien meer as water toe
Meer as net ’n voortreflike waterplaser – dit is wat Mark Thiele van Paulpietersburg se Reinke-spilpunte vir hom is. Mark boer met 1 150 varksôe en hy plant mielies, hawer en soja om te voer. In die winter plant hy ook koring om aan die mark te lewer. Vir[...]