grassaad
Jou diere sal bly wees: BRAZGrass bied die boer volhoubare weiding
Wanneer 'n mens praat van volhoubare weidingstelsels en goeie gehalte grassaad wat vir Suid-Afrikaanse toestande aangepas is, is daar een naam wat uitstaan: Onder die bekwame leiding van Gielie Niewoudt het BRAZGrass homself gevestig as 'n betroubare verskaffer van tropiese en subtropiese grassaad wat 'n verskil maak in boere[...]
Wilbonei Boerdery
Wilbonei word bedryf op die Plaas Opraap, tussen Klerksdorp en Ventersdorp Noord Wes, sedert 1990. Herman Wilkens is die boer agter die bedryf , en leef elke dag sy passie en liefde uit op die plaas met die hulp van sy doelgerigte span. Hulle bied haarfyn genetika in hulle[...]