voeding

Waarom voermengers en hamermeulens steeds die hart van voerproduksie vir veeboere is

Vir enige veeboer begin winsgewendheid nie noodwendig in die kraal, voerkraal, melkstal of weiding nie...dit begin by die voer. Voer verteenwoordig dikwels die grootste enkele uitgawe op 'n veeplaas, en daarom is dit noodsaaklik dat elke kilogram voer optimaal benut word. Tydens NAMPO vanjaar het Drotsky weer hul bekende[...]

Feedtek verstaan jou veld en jou vee se behoeftes

Of jy nou ‘n kommersiële skaapboer in die Noord-Kaap is of ‘n gemengde boerdery in die Oos-Vrystaat bestuur, weet jy een ding verseker: in Suid-Afrika bepaal die gehalte van jou veldtoestande die prestasie wat jy met jou vee gaan behaal. Dit is presies waar Feedtek die verskil maak. As[...]

By Jaco Cilliers|19th June 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

Voedingstrategieë vir suiwelbeeste in ’n minder winsgewende omgewing

deur dr Hinner Köster (Pr. Sci. Nat.): Direkteur – Barnlab Pty Ltd Die meeste grondstowwe word deesdae al hoe duurder. Dit plaas baie meer klem op die belangrikheid van voedingsbestuur en die maatstawwe van ekonomiese, doeltreffende voerbenutting op plase. Duur grondstowwe beïnvloed winsgewendheid aansienlik en dit is dus belangriker[...]

By Specialist Writer|20th February 2017|Categories: Feed production and handling|Tags: , , , |
0
Go to Top