voerkoste
Voedingstrategieë vir suiwelbeeste in ’n minder winsgewende omgewing
deur dr Hinner Köster (Pr. Sci. Nat.): Direkteur – Barnlab Pty Ltd Die meeste grondstowwe word deesdae al hoe duurder. Dit plaas baie meer klem op die belangrikheid van voedingsbestuur en die maatstawwe van ekonomiese, doeltreffende voerbenutting op plase. Duur grondstowwe beïnvloed winsgewendheid aansienlik en dit is dus belangriker[...]